Login       Login
don`t have an account, register here or have you forgotten your password
 
 
 

    Afrikaanse Drama: Voorbereide Individuele Items (kode AS)    

 

 

  • INSKRYWINGS SLUIT 4 MAART 2019                                                                       GEEN LAAT INSKRYWINGS SAL AANVAAR WORD NIE!

  • SLUITINGSDATUM VIR BETALINGS 5 APRIL 2019                                                       GEEN LAAT BETALINGS SAL AANVAAR WORD NIE!

  • Slegs vir leerders wat deur 'n klasonderwyser afgerig word. Geen leerders wat drama-afrigting ontvang nie.
  • Slegs 5 deelnemers per item per afrigter.
  • Alle items is eie keuse.
  • Inskrywingsgeld word per deelnemer betaal.

 

Poësie

'n Formele aanbieding sonder enige gebare en bewegings.   

AS 0 Pre-primêr 1 min R 75
AS 1 Graad 1 1 min R 75
AS 2 Graad 2 2 min R 75
AS 3 Graad 3 2 min R 75
AS 4 Graad 4 3 min R 75
AS 5 Graad 5 3 min R 75
AS 6 Graad 6 3 min R 75
AS 7 Graad 7 3 min R 75

Prosa

'n Gedeelte uit 'n prosawerk.
Geen gebare of bewegings nie.

AS 8 Graad 1 3 min R 75
AS 9 Graad 2 3 min R 75
AS 10 Graad 3 3 min R 75
AS 11 Graad 4 4 min R 75
AS 12 Graad 5 4 min R 75
AS 13 Graad 6 5 min R 75
AS 14 Graad 7 5 min R 75

Poësie (vir nie-moedertaalsprekers)

  • Hierdie item is slegs vir leerders wat nie Afrikaans as moedertaal het nie.
  • Poësie in Afrikaans word aangebied. (Geen ander taal nie)
  • Eie keuse
AS 15 Preprimêr 1 min R 75
AS 16 Graad 1 1 min R 75
AS 17 Graad 2 2 min R 75
AS 18 Graad 3 2 min R 75
AS 19 Graad 4 3 min R 75
AS 20 Graad 5 3 min R 75
AS 21 Graad 6 3 min R 75
AS 22 Graad 7 3 min R 75
AS 23 Graad 8 3 min R 85
AS 24 Graad 9 3 min R 85
AS 25 Graad 10 3 min R 85
AS 26 Graad 11 3 min R 85
AS 27 Graad 12 3 min R 85

 

 

 

 

 
 
developed by This website was developed by ProsperO