Login       Login
New account? register here. Forgot password? click here.
wave
 
 
 

    Toekennings    

 

INDIVIDUELE TROFEË

WISSELTROFEE
VEREISTE
Graveringsdienste Beste onvoorbereide toespraak Laerskool

 GROEPTROFEË

WISSELTROFEE
VEREISTE
Ateljee del'Arte Beste Spreekkoor
Chris Vorster Beste Toneel: Laerskool
Dramari Beste Toneel: Hoërskool

ALGEHELE WENNER TOEKENNING 

WISSELTROFEE
VEREISTE
Elardu-Steorra Wisseltrofee.  Beste deelnemer:  Gr 6 & Gr 7. Skole-afdeling
Hoogste A+ gemiddeld behaal in enige 4 items (2 voorbereide en enige 2 onvoorbereide items), nie-moedertaal items uitgesluit.